Verskillende Danse
- GESTEWELDE DANS ( GUMBOOTS)
·
DANSSTYL:
Kontemporêre
dans.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Dank
te betoon, met die myn wat plat geval het en eer te betoon aan die myners.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Hande
en bootse.
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Bootse
met overalls en myner helmet.
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Hulle dans om dans te betoon aan die myn wat plat geval het.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Helmets
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Afrika-
Suid Afrika
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Ja.
2. BALLET
·
DANSSTYL:
Klassieke
dansstyl.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Leonardo
da Vinci- nie net geskilder nie. Maar die mens ook geondersoek. Gesien dat die
mense se spiere ontwikkel word deur dans.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Klassieke
musiek.
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Sykouse,
Ballet skoene, Tutu’s, Stywe bo-stukke en haarstukke.
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Om
jou spiere te ontwikkel.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Grassieuse
dans. Stories te vertel deur emosies.
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Italië
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Ja.
3. INDIESE
DANS:
·
DANSSTYL:
Tradisionele
dans.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Die dans word gedans om dank te betoon aan hulle gode.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Dromme
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Sarie’s,
wye pyp broeke
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Om
dank te bewys aan hul gode.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Gebruik
hande en voete met komplimentêre kleure, vertel ook stories.
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Indië
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Seremonies,
dank te bewys aan hul gode (geloof te betoon)
4 ZOELOE
DANS:
·
DANSSTYL:
Tradisionele
dans.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Vir vieringe van die geboortes, sterftes en aaanstellings van belangrikke mense.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Dromme.
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Velle-mans,
krale werk- vrouens
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Indimidasie
dans, geboorte van kinders, voor hul gode te dans.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Gebruik
drome, voete en skild vir musiek. Tradisionele elemente.
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Suid-
Afrika, KwaZulu-Natal
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Ja.
5 KWAITO
DANS:
·
DANSSTYL:
Kontemporêre
dans.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Street
dancing. Kom van Soweto af. Dit het begin sodat daar minder weldadig is met
mekaar. Dans om uit die moeilikheid te bly.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Township-music.
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Kouse
en klere is dieselfde.
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Deur
mekaar iets te leer. Ook om uit die moeilikheid te bly. Seremonies en mekaar
uit te daag.
Perspektiewe
te verbreed.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Die
vining voete in die dans.
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Soweto.
Suid- Afrika
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Ja.
6 LYN
DANS:
·
DANSSTYL:
Kontemporêre
dans.
·
KORT
GESKIEDENIS VAN DIE DANS:
Wanneer
die "cowboy" die wild-perde te vang en hom mak te maak. Dan het hulle die lyn
dans gedoen om dit te vier.
·
DIE
TIPE MUSIEK WAT IN DIE DANS GEBRUIK WORD:
Country
musiek.
·
DIE
KOSTUUMS WAT DEUR DIE DANSERS GEDRA WORD:
Bootse,
Beld, cowboy hoede, Bandanna wat in of die gatsak, nek of arm is.
·
DIE
DOEL VAN DIE DANS:
Om
te vier wanneer daar perde gevang is en hulle na die eienaars geneem word om
hulle mak te maak ook as hulle mekaar gehelp het met die stroop van verskeie
produkte.
·
ELEMENTE
WAT DIE DANS UNIEK MAAK:
Dans
in lyne.
·
WATTER
LAND IS DIE DANS OORSPRONKLIK:
Amerika.
·
IS
DAAR FEESTE WAAR DIE DANS GEBRUIK EN UITGEVOER WORD:
Ja.
VIDEO OPNAME VAN LES: (op 'n USB vir mevrou gegee.)
Comments
Post a Comment